sr1010cover13
Ons praat met

Eerste foto’s! Diaan Lawrenson (Paula van 7de Laan) en haar engelkind, Olivia Rose

Dis nogal moeilik om Diaan Lawrenson deesdae met haar karakter Paula in 7de Laan te vereenselwig. Sedert sy en haar verloofde, Jody Abrahams, op 8 Junie die ouers van klein Olivia Rose geword het, is daar ‘n nuwe sagtheid aan dié gewilde aktrise.

En Jody is die stil, trotse pa op die agtergrond. Hy ruil doeke om, maak tee en praat saggies met Olivia. Dis sy prinses dié.

“Sy het my ‘n doelwit in die lewe gegee,” spog hy. Dis vir Diaan moeilik om in woorde te beskryf hoe dit voel om dié klein mensie se ma te wees.

“Ek kan my nie meer ‘n lewe sonder haar voorstel nie. Sy is my engelkind.”

Sy en Jody het hulle voor die tyd bekommer oor hoe hulle ‘n baba by hul lewens gaan laat inpas. Maar van die oomblik dat Olivia gebore is, het dit skielik nie meer saak gemaak nie. Hul prioriteite het handomkeer verander.

Jody, Diaan en klein Olivia Rose

  • Riekie Nel

    Dis so mooi. Niks so wonderbaarlik soos moederskap nie. Ek is altyd verskriklik jammer vir vrouens wat nie kan kinders he nie. Elke vrou behoort ten minste een kind van haar eie te he. Dis die mees geseende, volmaakte gevoel wat ‘n mens kan beleef. Sterkte Paula en Jody. Geniet julle kleinding.

  • PETRO MATHERS

    Jody en Diaan baie geluk met julle pragtigste klein Engeltjie. Dis is gawe om ‘n Baba te hê en mag sy vir julle net geluk bring.

  • Tania

    Pragtige dogter!

  • Elvira

    sy is absoluut ADORABLE . geniet haar, hulle raak so gou groot. Ek gun julle net geluk met haar.

  • natasja

    wat ‘n pragtige foto van hulle!

  • Annelize van Dyk

    Sy is regtig ‘n pragtige baba!

  • MA VAN 2

    wanneer sy met die opvoeding onder jou eie dak slaap -het jy as ouer rus vir jou siel. Geniet haar

    MA VAN 2 DOGTERS

  • Monique Lince

    Sy is te pragtig :-)Sy gaan vir jou en Jody baie geluk en liefde bring:-)
    Julle is n pragtige gesin. :-)
    En ek wil ook net se Diaan jy lyk stunning!

  • Linda

    Trots kan julle verseker wees….. Dit is die mooiste dogterjie en julle is die mooiste gesin wat ek in ‘n lank tyd gesien het… Geniet haar baie, hulle word so vinning groot.

  • Jeanne Fryer

    Diaan & Jody – sy is pragtig en ja ek het op die 7de Julie ook ouma geword so ek weet hoe voel julle en van mykant as ouma. Julle is twee pragtige mense en julle moet haar geniet. Dit is waar voor jy jou oe uit vee is sy groot. Sterkte.

  • Carlien van Eeden

    Diaan en Jody, daar is niks beters as ‘n babatjie nie. Myne is nou 4 maande oud en nogsteeds is alles van hom vir my nuut! Geniet julle klein prinsessie. Sy is pragtig! Julle is ‘n pragtige gesin en onthou: sy het julle gekies omdat sy julle as ouers wou hê! Pas haar op!

  • http://sarie.dp Marietjie van den Heever

    Wat ‘n lieflike kleinding – pas haar soos goud op!

  • ilse

    stunning!!

  • Wilma

    Jody, geniet daai klein prinsessie terwyl sy nog klein is! as julle julle oe uitvee loop sy, gaan skool toe en dan is verby!!! hulle is ‘n GROOT geskenk van God af… en die belangrikste is neem BAIE foto’s!!!

  • Gerda

    Dit is regtig n pragtige dogtertjie. Baie geluk.

  • rita fritz du plessis

    baie geluk jul 2.geniet haar sys pragtig.luvies

  • Marietjie Botha

    Wow!!Dit is super excellent fotografie,Diaan was nog altyd beeldskoon maar nou met daai ekstra lig van eerste onselfsugtige liefde is sy stunning.Goed so! aan die fotograaf wat dit so "excellent gecaprure" het.

  • Amanda

    Ek weet hoe dit voel,, my seun is 6weke oud vandag en ek verwonder my nog steeds elke dag aan sy volmaaktheid.. dis awesome.. Julle dis ‘n pragtige foto en geniet haar elke dag elke uur.. die tyd stap so gou verby.. Baie Geluk aan die trotse ouers.

  • Kobie Swanepoel

    Shoe wat n pragtige baba. Ek glo baba gaan vir julle net vreugde en liefde bring. Geniet haar en julle is n pragtige gesin.

  • Marinda Rossouw

    Baie geluk Diaan en Jody met hierdie pragtige dogter van julle – sy is die pragtigste ou dingetjie, ‘n regte engeltjie. Die foto’s is absoluut fantasties en Diaan, jy lyk asemrowend mooi. Geniet die kleinding, onthou hulle word bitter vinnig groot.
    PS. Ons mis jou baie op 7de Laan!! Maak seblief ‘n draai daar en wys ons jou baba!!

  • Samantha Plaatjies

    Wat ‘n stunning kombinasie. Jody en Diaan se engelkind is te mooi vir woorde. Ek’s een van hul grootste fans en boonop is hulle down to earth, oorspronklike mense.

    Samantha Plaatjies

  • Christine Galloway

    SO PRAGTIGE OU DINGETJIE DIAAN EN JODY BAIE GELUK HY LYK NOGAALS NA PA,MAG SY NET MET GELUK EN VREDE EN LIEFDE VAN JESUS BESAAI WEES.GENIET HAAR

  • CHRISTINE GALLOWAY

    SORRY OUTJIES SY LYK NES HAAR PAPPA

  • http://zqardrnjjucv.com/ krdpkgfb

    dfkQHT fkdyefhdylaz, [url=http://tuakiseracnc.com/]tuakiseracnc[/url], [link=http://dekpnibryicf.com/]dekpnibryicf[/link], http://iczbmcasxtps.com/

  • Hilda Visser

    Ek wil so graag sien hoe lyk hierdie mooiste dogtertjie nou! Sy bly die mooiste babatjie wat ek nog gesien het!!

  • xzsgmovyf

    oPLsX2 znzflssuevjw, [url=http://uvlcbnrdsngh.com/]uvlcbnrdsngh[/url], [link=http://vinvkqtwgoyy.com/]vinvkqtwgoyy[/link], http://otjtwiguhfhz.com/

  • Hester Heuschen

    Veels geluk Paula en Jody!

    Mag sy vir julle baie vreugde bring.

    Ons wil graag nog foto’s van haar sien. Sy is nou al 1 jaar en 4 maande!

    Vriendelike Groete

    Hester (Ek is mal oor Paula)

  • Marinda Saaiman

    Dit is die moooooooooooooiste klein engeltjie wat ek ooit gesien het!
    Kosbaar!!!!!