sr1301_brunette_80_
Ons praat met

“Ek voel sexier met blonde hare” – Minki van der Westhuizen

“Ek het in Augustus verlede jaar my hare bruin gekleur, bloot omdat ek verveeld was met my haarkleur. Ek het van nature donkerblonde hare. My man, Ernst Joubert, met wie ek verlede jaar getroud is en ’n voormalige Leeus-rugbyspeler, was mal daaroor. Hy reken ‘blondes have more fun, but brunettes are more fun’.

“Ek stem nie saam nie. Almal het wel gesê bruin hare beklemtoon die kleur van my oë baie mooi. Ek het vyf weke ná die kleurverandering besluit om weer ligstrepies in my hare te sit. Ek voel sexier met blonde hare en is in my hart ’n blondine.”

Minki en Ernst het oor die feestyd aangekondig dat sy swanger is met hul eersteling. ‘n Pragtige blondekoppie, wonder ons…?

* KIES: BLOND OF BRUNET VIR JOUSELF!

  • bekkie

    Minki,jy is n pragtige mensie,maar tog wil ek jou so vra?weet jy nie dat jou liggaam n tempel van God is?
    minki jou liggaam behoort nie aan die publiek nie,jou liggaam moet bedek wees,jy verlei ander mans,en weet jy wat se die woord van God oor vroue wat mans verely,O as die vroue daar buite besef
    hoeveel skade hulle hul self aan doen,om mans te verly met hulle liggaam,jy sondig teen GOD teen n Heilige God om jou liggaam ten-toon-te stel aan mans!!en Mans julle erf deel is in die poel van vuur,as jy net jou naaste se vrou begeer,lees die woord van GOD asb,en bedek dit wat n Heilge Hemelse Vader
    vir jou as n geskenk ge gee het……