FOTO: Micky Hoyle

Ons praat met

EKSKLUSIEF – RSG se Martelize: “Ek gaan gorillas kyk in Rwanda”

RSG se Martelize Brink is aan talle Afrikaanse luisteraars bekend as die stem van “Oggend op RSG”. En baie is verbaas wanneer hulle uitvind dat sy in ’n rolstoel is. Nou deel Martelize eksklusief met SARIE haar planne om binnekort Rwanda toe te gaan om na die berg-gorillas te gaan kyk.

Martelize vertrek 19 Januarie na Rwanda vir ’n toer deur die oerwoud om na die berggorillas te kyk – daar is net sowat 900 in die wêreld oor! Ons gesels met haar oor haar voorbereidings, die uitdagings en wat op haar wag…

EKSKLUSIEF in SARIE se April-uitgawe – Martelize deel met ons haar reisfoto’s van Rwanda en vertel hoe haar ervaring was. 17 Maart op die rak!