ys4f5998
Ons praat met

Eksklusief! SARIE kuier by Diaan en haar nuwe baba – foto’s

”Sy is baie rustig,” sê Diaan. ”En Jody is so ‘n goeie pa.”

Dis die eerste kleinkind vir albei families en almal is verskriklik opgewonde. ”Vanmiddag kom my oupa en ouma kuier en dan gaan ons vier geslagte vroue bymekaar wees!” vertel Diaan.

Vir nou wil sy en Jody net ‘n bietjie privaatheid hê om dié grootse ervaring te koester. Binnekort publiseer SARIE ‘n glans-fotosessie met Diaan en klein Olivia Rose. Kyk uit daarvoor!  

  • Yolanda Seymour

    Dit is pragtige foto’s. Diaan kyk met so veel liefde na die babatjie op die eerste foto. Dit is so mooi!!! Baie geluk julle tweetjies.

  • Erica Barkley

    Dit is pragtige fotos en jy kan sommer sien julle gaan goeie ouers wees.Baie geluk julle :)

  • Chrisna Swart

    Dis PRAGTIG!

    Mag sy vir julle al die lewensvreugde moontlik, in die lewe bring.

    Jul maak ‘n pragtige gesin!

    Mag God jul ryklik seën.

  • ANERETA ROUX

    DIT IS SO MOOI EN KOSBAAR..GENIET HAAR.

  • Sarita van der Merwe

    Baie geluk met julle baba!
    Mag sy vir julle net geluk en vreugde bring!

  • http://sarie.com Nikita

    Baie geluk julle twee sy is wragtig net so beautiful soos haar ma. Geniet haar en sê vir Jesus dankie vir julle gesonde geskenkie!!

  • Mandie

    Baie geluk Paula en Jody – Olivia Rose is die pragtigste popmooi pasgebore baba.

  • mxfkmprghf

    ogU1rL nldcaaglovxw, [url=http://tvfzbpxbpnwq.com/]tvfzbpxbpnwq[/url], [link=http://wcigpnyuqcam.com/]wcigpnyuqcam[/link], http://wztqtelzjqri.com/