img_9647
Ons praat met

Eksklusiewe nuwe foto – Mmm… die veelsydige Izak Davel

En dit is nie al nie…

In Maart 2011 jaar wys Getroud met rugby, die fliek, waarin hy te sien sal wees. Hy het ook ‘n rol in Platteland, Sean Els se fliek wat Junie volgende jaar uitgereik word. Dan is hy ook nou en dan gas-aanbieder op Pasella. Izak is nie ‘n man vir stilsit nie!

Sit dus regop in jou stoel, want 2011 het Izak se naam daarop geskryf. En as hy net die helfte so goed lyk soos op dié foto, kan ons ook nie meer wag nie.