schalk_michele_881
Ons praat met

Eksklusiewe videos: Schalk Burger en Michele se troue

‘n Troue met gees – ‘laid-back’, rustig en omring deur hul hartsmense. Dís wat Springbok-flank Schalk Burger en sy groot liefde Michele wou gehad het. En dis wat hulle gekry het.

Voor die troue

Die Troue – (met vergunning www.capetownweddingvideos.co.za)

SCHALK EN MICHELE BEDANK

Produksiebestuurder: Paul Sainsbury, Venturescapes, 083 440 5976

Spyseniering: Annalize Sainsbury ESCOFFIER, 021 705 9842

Blomme en dekor: Petals Group, 021 461 8809 Koek: Edible Art Cakes, 071 3905 329 maggidup@yahoo.com

Trou-koördineerder: Janneke Bosman, 072 7131 410

Fotograaf: Christine Meintjes, www.christinemeintjes.co.za

Video: Cape Town Weddings, 021 423 6375 www.capetownweddingvideos.co.za

Rok en skoene: Kobus Dippenaar, 021 423 7810

Pak: Fabiani 021 683 8899

Skoene: Havaianas 021 425 2521

Drank: SAB Wyn: Welbedacht Schalk Burger & Sons, vonkelwyn: Mon René 021 873 1877

Verhuring: Top Table, 021 447 4000

Motor: Franschhoek Motormuseum

Hare: Jeanette Genis, 083 261 1057

Grimering: Algria Ferreira, 083 5000 554

Ander: Ola Ice-Cream

  • Suzette

    Baie mooi classy troue, lekker om weer iets met regte Bolandse styl en elegansie te sien, pragtige paartjie, mag hulle gelukkig wees, ou Schalkie is ‘n regte boereseun en WP man en ons love hom.

  • Raynier

    Pragtige troue vir n uitnemende mens, sterkte vir hulle en mag die Stormers die jaar vir hom en sy vrou n troue geskenk gee met n goeie seisoen.

  • Lien

    AWESOME!! STUNNING

  • Lynette

    Die mooiste troufoto’s wat ek al ooit gesien het. Pragtige mense en ‘n stylvolle troue.
    Mag geluk en voorspoed hulle al die pad vergesel.

  • Anoniem

    Hello Chellie!. Wil net se jy het PRAGTIG! gelyk. Alles wat mooi is vir jou/julle vir die toekoms. Mag die jare vorentoe vir julle net geluk bring.