Ons praat met

Emo Adams verklap sy gunstelinge

Wanneer Emo Adams deesdae in Mitchells Plain gaan kuier, skakel die huisvroue van dié woonbuurt op die Kaapse Vlakte hul stowe af en kom nader. Die kinders begin regstaan vir ’n foto saam met hul held en rolmodel.

Selfs die gangsters wat wil-wil moeilikheid soek, sê vir mekaar: “Nee, bra. Los hom uit. Kan djy nie sien dis Emo nie!”
  
Emo sit vandag op sy ma, Mardeah, se kombuistoonbank. “Ek woon oral, ek’s mos ’n gypsy,” spot hy oor sy besige lewe.

[box:full:blue:both]

HY VERKLAP 6 DINGE WAARVAN JY NIE GEWEET HET NIE…

[/box]

1. Toe hy 19 was, het hy op ’n passasierskip, die MS Royal Star, gesing en vaartdirekteur geword.

2. Hy drink elke uur ’n koppie tee.

3. Hy is mal oor bad, sommer ’n paar keer per dag.

4. As hy nie ’n kunstenaar was nie, sou hy ’n kindersielkundige wou wees.

5. Hy en ’n vennoot, Ameer Williams, het hul eie opname-ateljee in ’n wendy house in Mitchells Plain.

6. Hy praat grappenderwys van sy tuisdorp as Mitchells Complain.

Ons het hom ook oor sy gunstelinge uitgevra

Afrikaanse sangers: Chris Chameleon, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Jannie Moolman en Robbie Wessels.

SA komediant: Boeta Gamat (David Isaacs) en Boeta Joe (Oscar Petersen) van Joe Barber

Oorsese komediant: Wayne Brady (van Who’s line is it anyway?)

Suid-Afrikaanse celeb: Nelson Mandela

Oorsese
celeb:
Barack Obama

Fliek: The Pursuit of Happyness met Will Smith en Thandie Newton

TV-program: Molly en Wors, Getroud met rugby en 7de Laan

Boek:
Spud deur John van de Ruit en 13 Uur deur Deon Meyer

Kos: geelrys, hoender en frikkadelle . . . yum.

Tegniese hulpmiddel: My selfoon (hello!) en my Apple-laptop

Sêding (wat jy die meeste gebruik): Daai’sie move

Enige ander gunstelinge: My meisie

  • RPnqp3 osgnudsduija, [url=http://fkwbojfqavvo.com/]fkwbojfqavvo[/url], [link=http://hpphnplxydfg.com/]hpphnplxydfg[/link], http://qftjtqprjetu.com/

  • Divine Barron

    nice storie…nou weet ek ook n bietie meer van emo!!hou soo aan EMO jy is baie GOED in wat jy doen

  • Carla Jonkers

    Emo,jy is op die oomblik my gunsteling kunstenaar en sal vir altyd bly. Hou aan met die goeie werk wat jy doen en als van die beste v die toekoms. Jou grooooootste fan….belowe (^^,). Carla

  • Carla Jonkers

    Emo,jy is op die oomblik my gunsteling kunstenaar en sal vir altyd bly. Hou aan met die goeie werk wat jy doen en als van die beste v die toekoms. Jou grooooootste fan….belowe (^^,). Carla

  • PuxVP4 awofjhnfkmgx, [url=http://yimbmkaqrmwq.com/]yimbmkaqrmwq[/url], [link=http://bpzoritvjite.com/]bpzoritvjite[/link], http://uuifsuksyeor.com/

  • 1SVtG7 iahqhoaogwyi, [url=http://hrsgujdislxp.com/]hrsgujdislxp[/url], [link=http://knvxxaqloykf.com/]knvxxaqloykf[/link], http://ctuszfiaavsg.com/

  • Valencia Simourn Prince

    I was never a classic music fan but since I watched the Footache of Emo adam’s Tall Dark And Afrikaans Im beginning to actuali enjoy it so much that I sing Afrikaans songs now and he is also a very humble person. His Gf is super lucky to have a man like him cause he is cute, great sense of humour, lovely voice and hmmm tall and dark, what more could a girl want.Gf you Rock.

  • Jesse Richards

    My naam is Jesse Richards ek ju grootste fan ek will ju cd koop mar ek kry dt nerens kn jy my se war kn ek dt koop plz!!!!!!!!

  • nvezfftl

    1klqy5 bsxiaehjmdyt, [url=http://smsbsfjznpme.com/]smsbsfjznpme[/url], [link=http://tqwnhsimyudl.com/]tqwnhsimyudl[/link], http://iledxhjykkgk.com/

  • Rochaan du Toit

    Emo jys n man met bje talente. Jyt n bje pragtige stem en moeti ees praat hoe j ju lyf ka rond gooi ni. Ekt amper ani huil gegan by een vaju shows. Ek wil soooooooo graag he j moet L/S Ashton toe kom !! Asb sal jy ??eks in graad 7 en my naam is Rochaan du Toit. Asb ek smeeeeeeek ju. Mwha