FOTO: Willem Lourens

Ons praat met

Hetta van Deventer-Terblanche: 5 eienskappe van SA kos

Sy is dol op SA kos en meen die lewe is te kort vir dieet. Vir Hetta van Deventer-Terblanche, beoordelaar van Kokkedoor op kykNET praat kos ‘n taal van onthou, liefde en deel. Lees die volledige onderhoud in die Mei-uitgawe van SARIE.

Hetta van Deventer-Terblanche Hetta van Deventer-Terblanche