Ons praat met

Hier’s jou kans! Speel in Juanita du Plessis se nuwe musiekvideo

“Okay, ons maak ‘n musiekvideo van Wit vlag en julle is almal genooi! Video word in Pretoria-omgewing geskiet, Vrydag 17 September. Kom wees deel van die crowd! Almal kry wit vlaggies en as julle baie gees het, dan sing ek dalk nog ‘n paar liedjies ekstra! Jammer vir die wat ver bly,” het sy gesê

Gaan na Juanita se facebook-blad en klik op die like-funksie sodat hulle weet hoeveel mense om te verwag. Sy gaan later verdere details deurgee.

Lees ook wat sê Juanita se man, Doepie, oor pa-wees.