39152_422807920839_691530839_5413879_206340_n
Ons praat met

Idols se Adeline en Jamie-Lee kry ‘n makeover, nuwe haarstyle

As jy gewonder het wat jou gunsteling Idols-deelnemer Sondagaand sing, hier’s die liedjie-keuses van jou top-8 Idols vir Sondagaand se vertoning.

Adeline – “Who Painted The Moon” (Nianell)
Boki – “Fairytale” (Liquideep)
Jamie-Lee – “Save Me” – (Clout)
Jess - “What He Means” (Just Jinjer)
Elvis Blue – “Destiny” (Malaika)
Sindi - “Moments Away” (Mango Groove)
Lloyd – “Push Me To The Floor” (The Parlotones)
Pieter – “Today” (Jesse Clegg)

Blond of brunet?

Adeline Mocke (22) van Kaapstad
Sy’s ‘n FHM-model en ‘n plaasmeisie van Upington. Wanneer sy nie regoor die wêreld reis en modelspeel nie, sal jy haar op jet ski of ‘n motorfiets kry. Sy’s mal oor adrenalien.

 
Jamie-Lee se regte haarstyl (links).

Ander haarstyle wat ons met
sarie.com se aanlyn-mooimaak-
program vir haar gegee het.
(Hieronder)

Watter styl pas die beste by Jamie-Lee?

Jamie-Lee Sexton (22) van Johannesburg
Jy sal haar waarskynlik onthou van Idols 3 toe sy op die ouderdom van 17 die top-12 gehaal het. Sy’t intussen ‘n graad by AFDA behaal en doen tans haar honneursgraad in toneelspel.

 
Wat sê jy van hulle nuwe haarstyle? Laat ons weet in die kommentaarboksie hieronder.

  • Heila

    Adeline lyk nogal mooi met die donker hare.. dink Jamie-Lee moet hou wat sy het…….

  • Lynette

    Nee blond pas Adeline beslis die heel beste!!!

  • Elbie

    Ek dink weer Adeline se blonde hare lyk die beste by haar, en vir Jamie die styl bob donker bruin hare… Adeline jy het pragtig gesing!

  • Chante’

    Jamie-Lee lyk fantasties in enigeiets!!

  • http://wyxopdjdedfr.com/ kfzudyex

    pTprzi xohvetsdtehl, [url=http://atjfztbxdisc.com/]atjfztbxdisc[/url], [link=http://jfurskgmwxpq.com/]jfurskgmwxpq[/link], http://gdfisxlkvaqr.com/

  • Elmarie

    Blond of Swart, Adeline is beautiful.

  • Erna

    Adeline is pragtig blond.Donker hare laat haar haar "hard" lyk.Regte blondines het n natuurlike "sagtheid" in hul voorkoms,en donker hare
    doen dit nie.