SA teaterlegende se aktrise-dogter Jawaahier: ‘Ek praat jou Afrikaans, Dad!’
Die trauma van Taliep Petersen se gewelddadige dood dreig steeds daagliks om haar te oorweldig. SA se teaterlegende, haar pa, haar wêreld. Maar met haar rol in ‘Suidooster’ kan Jawaahier hom ‘celebrate’ en sê: ‘Ek praat jou Afrikaans, Dad!’