• Ai ons gaan hom mis. Rus in Vrede Isak, jou taak is volbring.

  • Sandra Mouton

    Sal ds Izak altyd met liefde en respek onthou uit Constantia se dae toe hy ons predikant daar was …. ons groet ‘n groot gees. Rus in Vrede, ds Izak.

  • … baie dankie vir die voorreg. Rus in vrede, ds De Villiers…

  • Juliana De Villliers

    Wat’n merkwaardige man van God! Ek het so baie van hom geleer.

  • Minnie Delport

    Ds Izak, ons gaan u baie mis. Rus in vrede.

  • Elsje Büchner

    Ek raak al meer bewus van ons broosheid. Ons dink al te veel dat ons vir ewig hier gaan wees. Die dood van die bekendes herinner ons aan ons sterflikheid. Ek het net gisteraand ‘n gedig van Izak de Villiers oorgetik vir gebruik op ‘n sinodesitting en vanoggend gesien hy het gesterf. Gelukkig het hy soveel woorde en wyshede agtergelaat. Mag ons elke dag met albei hande aangryp en mooi woorde agterlaat.

  • Hyla

    Hy was voorwaar n man van God! Ons sal hom baie mis.

  • Anne-marie de Bruin

    ‘n Ongelooflike man en dissipel van God. Dankie vir al die wysheid.

  • Ek sal jou altyd onthou, liewe Ds Izak, jy was so wonderlik met my toe ek die Sarie Voorbladnooi gewen het in 1987. My beste herinnering was jy en jou pragtige woorde. Daar was seker baie engele wat vir jou gewag het Sondag oggend die 27ste. Liefde aan jou familie en Vrede op aarde vir die res van ons.

  • Die Motor Neurone Association:ons het nie die voorreg gehad om te ontmoet nie maar wens ons het. Ds Izak, rus in vrede en sterkte aan die familie

  • Hough Theron

    Ek het vir baie jare gelees wat u geskryf het en het elke woord geniet. baie dankie vir u aandeel aan die liedboek van die N G Kerk. ‘n Voorreg om nou u hardewerk te geniet.