picture_029_sendrcredit_john_liebenberg
Ons praat met

Jessica Alba kuier in SA

“My reis na SA was tot dusver ongelooflik. Ek luister en leer oor die stryd vir opvoeding, maar deel ook in die wêreld se opwinding oor die Wêreldbeker. Opvoeding kan armoede oorkom, maar vandag gaan 72 miljoen kinders wêreldwyd nie skool nie. Ons moet dit verander, en hierdie jaar kan ons,” het Jessica Alba gesê

Alba meen dat dit nie net ‘n onvergeetlike sokkertoernooi gaan wees nie, maar dat dit op die lange duur ‘n beter opvoeding vir elke kind sal beteken.

Die Hoofuitvoerende beampte, Dr Danny Jordaan, het gesê Alba se besoek namens 1GOAL wys watter belangrike bydrae die Wêreldbeker maak tot opvoeding in Afrika.

“Te danke aan sokker, verander Afrika ten goede,” het hy gesê.

**Wat is jou figuurvorm? As jy soos Jessica Alba ‘n omgekeerde driehoek is, het ons vir jou mode-raad.

  • Sakkie Vermeulen

    Hey Jessica,

    Kom kuier vir my asb. ;-) ek sal jou meer as net sokker leer… hubba hubba

  • Dirk

    Sy’s pragtig en n skitterende aktrise.Dit is lekker om sulke aktrisses hier te kan kry.Ek is bly sy sien Afrika raak en wil deel in die opvoeding om Afrika in n better en meer opvoedkundige continent te omskep en ontwikkel.

    Jessica Alba Bo !

  • http://omreowdmnztr.com/ nnnsfa

    FzSFQk mpnqeehdssax, [url=http://fsfhcrtfnqar.com/]fsfhcrtfnqar[/url], [link=http://phucfwpbjhvd.com/]phucfwpbjhvd[/link], http://isbahobykslp.com/