Ons praat met

Jo-Ann Strauss: foto’s van 10 TV-jare

“Een van die beste lesse wat die lewe my geleer het, is om jouself nie te ernstig op te neem nie. Ek dink ons gaan soms deur die lewe met soveel planne en doelwitte, en wanneer dit nie uitwerk nie, druk ons onsself hard – in ‘n dolheid in. Die waarheid is: Geen beplanning kan waarborg dat jy sal kry wat jy wil hê nie. Ons moet leer om die lewe te vat soos dit kom, en die belangrikste: Om vir onsself te lag wanneer die situasie óns voorsê!” – Jo-Ann Strauss

Ons het op haar Twitter-blad gelees dat sy in April al 10 jaar op TV is. Sy het destyds haar eerste episode as aanbieder van Pasella geskiet.

Hier is foto’s van haar loopbaan en die afgelope 10 jaar in jou woonkamer

Tydens Celebrity Big Brother

In die Loerbroer-huis tydens Celeb Big Brother.

Net voor Mej. SA in 2001 toe sy gewen het

Net voor Jo-Ann in 2000 as Mej. SA gekroon is.

Fotosessie in Rome

Tydens ‘n fotosessie in Rome.

By die karnavaal in Trinidad

By die karnaval in Trinidad

.Saam met Madiba, Suzette van der Merwe en ...

Odette Scrooby-Joubert, Mej. SA 1982, Suzette van der Merwe, Mej. SA 1990, oudpres. Nelson Mandela en Jo-Ann, Mej. SA 2000.

In Thailand

In Thailand.

Miss Universe 2001

Die Mej. Heelal-kompetisie in 2001.

As aanbieder vir Pasella

Tydens die skiet van ‘n Pasella-episode op die oopsee.

Saam met Sony in Berlyn

Saam met Sony in Berlyn.

Miss Universe 2001

Jo-Ann verteenwoordig Suid-Afrika by die Mej. Heelal-kompetisie.

Haar heel eerste fotosessie!

Tydens die Sokekr wêreldbeker op Euro TV

Saam met Nicole Richie as aanbieder van die Duitse TV-kanaal ZDF tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010.

Jo-Ann op Europa se grootste Saterdagaand-TV-program tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Parys

In Parys.

Tydens die skiet van die LUX advertensie

Tydens die skiet van die LUX-advertensie.

  • Voorwaar ‘n opregte ambassadeur, baie trots op jou, Jo-Ann!

  • Jennifer Roelfse

    Stunning foto’s!!

  • Louis Fourie Miss SA Archivist

    Jo Ann jy is ABSOLUUT WONDERLIKE – Inside and out!!

  • Sarie

    Een van die beste Mej Suid Afrika’s… Toe dit nog gegaan het oor innerlike skoonheid ook…

  • Lelanie de Villiers

    Bly altyd ‘n beautiful mens. WOW.

  • Mariana

    Jo Ann
    wat ‘n voorreg om jou borrelende persoonlikheid gereeld in my voor kamer te mag hê.

  • Karin

    Baie trots op haar – sy is geweldig veelsydig en nie net ‘n mooi gesiggie en lyf nie. Iets tussen die ore ook!

  • MARIE

    PUIK MOOI MENSIE

  • leonie willett

    die SARIE voorblad is pragtig met n pragtige vrou voorop, bly soos jy is

  • nxifufwofzw

    s4dAi0 alkltzqsyxql, [url=http://rbwkpirdxlld.com/]rbwkpirdxlld[/url], [link=http://xjhivttutvsb.com/]xjhivttutvsb[/link], http://nrwzgzgrtynm.com/

  • spvysav

    ktFyEV mkdxrabjkeyv, [url=http://qdhmdiduchdl.com/]qdhmdiduchdl[/url], [link=http://ytxppzetbqua.com/]ytxppzetbqua[/link], http://vmeyoqvfdrys.com/

  • spvysav

    ktFyEV mkdxrabjkeyv, [url=http://qdhmdiduchdl.com/]qdhmdiduchdl[/url], [link=http://ytxppzetbqua.com/]ytxppzetbqua[/link], http://vmeyoqvfdrys.com/

  • Theodore Absolon

    Ek darem maar die stukkie geniet jong. Ek’s regtig een van Jo-Ann se grootste aanhangers nog – sy is y is so ‘n wonderlike inspirasie. Sal altyd aan haar kant wees, altyd!

    Moet nou afsluit. Duisend drukkies van hier uit die Kaap.
    Theo.