Ons praat met

Johan van Voetspore wys sy foto’s

Wat jy nie van Johan geweet het nie:

  • Johan het die afgelope 11 jaar al meer as 140 000 km deur Afrika gereis.
  • Sy span kom terug van so ’n tog met sowat 14 000 foto’s en 250 uur se video-materiaal.
  • Dit neem hom 3 maande om ’n reis te beplan, 3 maande om dit te voltooi en 6 maande om die film te redigeer.
  • Die span van 6 reis met 3 volledig toegeruste viertrekvoertuie.
  • Vir die duur van die reis moet hulle selfonderhoudend wees. Voorheen het hulle die meeste kosvoorraad van die huis af saamgery. Nou het hulle geleer om te eet wat die mense van Afrika eet. Dit is nog ’n ontdekkingsreis.
  • Op die reis na Kaïro, vier jaar gelede, het Johan ná 30 pap bande ophou tel.
  • Met die laaste reis van Casablanca tot die Kaap was die brandstofrekening meer as R70 000, en die rekening vir visums byna R60 000.
  • Die oorsprong van die titel kom van die eerste reeks, In die voetspore van die grotes, toe die span in 2000 die tradisionele migrasieroetes van olifante in Suider-Afrika gevolg het.
  • Lees by www.voetspore.co.za meer oor Johan se reise en bestel sy oudio-boek saam met Dana Snyman en Johan Bakkes.
By die Kreefskeerkring in Morokko Ons ry deur klomp kamele in Mauritanië
Altyd groot uitdagings op die paaie van Afrika Oral wil mense hul items aan toeriste verkoop
Die moddermoskee van Djenné in Mali Die St. George-katedraal in Lalibela, Ethiopië
Oral wil mense hul items aan toeriste verkoop Op die piek van Kilimandjaro
Steicher kyk na die sloot waarin sy pa se voertuig in die DRK geval het Johan by die piramides van Giza in Kairo, Egipte

Die doodsanker in Angola

  • Leon

    Wie is sy hoofborg? Dit moet fantasties wees , veral as jy op jou span kan staatmaak.

    Groete

    Leon Benkenstein

  • Paul Booysen

    Daardie doodsanker in Angola lyk na groooot probleme. Hoe het hulle daar beland ?

  • anthony hattingh

    Ek het al- al die epiesodes van voetspore seker 3 keur gekyk en elke keur sie jy weer iets anders wat en hoe hulle dit doen,mag die nuwe reis wat JOHAN en sy span aanpak ook so groot opwingding wees soos al die vorige reise,dis in een woord fantasties?

    JOHAN hou so aan julle doen dit goed,GOD seen julle amal op julle nuwe roete

  • Leandri Steyn

    Ek was erg teleurgesteld toe ek sien ek moet nou tot Maart volgende jaar wag voor ons weer vasgenael voor die tv kan sit en Voetspore kyk, maar in dieselfde asem is ek so opgewonde ek kan uit my vel spring!! En bo op dit doen hulle dit nou nog in Amarok’s!! Ek wens julle alle sterkte toe en ek hoop na afloop van julle ekspidisie kan ons die hele Amarok kritieks verkeerd bewys. Ek ry self ‘n Amarok (ek het my Hilux ingeruil, en nee ek is glad nie spyt nie!) so ek wil graag sien waartoe die Trokkies in staat is, nie dat ek enigsins dink hulle gaan dit nie maak nie!!!

  • Alma amery

    Ek geniet die voetspore program baie.

  • Golo

    PhorkyasDer Einwand ist berechtigt. Natfcrlich weiss man nicht, was in der ominf6sen Mdiencharta genau gensdtaen he4tte. Da ist aber beispielsweise von kultursensibler Sprache die Rede. Desweiteren war vorgesehen, dass Journalismus in eine bestimmte Richtung zu berichten hatte. Beides geht als Verordnung aus einem Ministerium in einem demokratischen Staat gar nicht. Insofern hatte die neue Ministerin einen Fehler begangen: sie wollte die eigentlich informellen Regeln offiziell formulieren. Ein Fauxpas einer Anfe4ngerin.Ehrlich gesagt interessiert es mich auch nicht, was ein brauner (oder roter) Mob aus einer wie auch immer gearteten Formulierung machen kf6nnte. Ich kann und will meinen Duktus nicht davon abhe4ngig machen (mfcssen), wie es von irgendwelchen Dumpfbacken aufgenommen und interpretiert werden kf6nnte. Dann wfcrde ich mich in der Konsequenz nach diesen Leuten richten. Wohin das ffchrt, hat man in der Bundesrepublik in punkto Identite4t gesehen. Durch die Indoktrination der Nazis wurden Begriffe wie Nation oder Gemeinschaft schlichtweg in den Giftschrank gesperrt. Das Ergebnis war, dass, als die Fudfball-Nationalmannschaft plf6tzlich die Nationalhymne sang, eine Empf6rung um sich griff, die rational nicht zu erkle4ren war. Mit der gleichen Verve he4tte man Franzosen, Engle4nder (!), Amerikaner oder Japaner auch als Nationalisten beschimpfen mfcssen. Statt Begriffe zu tabuisieren, he4tte man diese diskursiv selber besetzen und bestimmen kf6nnen. Im (vermeintlich) linken Lager hatte man erstaunlicherweise damit immer weniger Probleme. So ist der Begriff Sozialismus keineswegs diskreditiert. Wer sich heute als Sozialist (in Abgrenzung zum Kommunisten) bezeichnet, erntet immer eine gewisse Achtung. Wer sich dagegen als Nationalist bezeichnen wfcrde, gilt schon als 80%iger Nazi.Das merkwfcrdige an diesem Vorgehen dieser Sprachregler ist: 1. fe4llt ihnen scheinbar gar nicht auf, wie manipulativ die Sprache bspw. in Nachrichten verwendet wird, weil sie sich nur auf Formalien konzentrieren. 2. verhunzen sie die Sprache mit Wortgetfcmen. Und 3. beanspruchen sie Autorite4t, statt zu fcberzeugen. Letzteres ist so ziemlich das Gegenteil von Aufkle4rung. Wohin das ffchrt ist schf6n am Fall Sarrazin zu sehen: Indem dort auf jegliches sprachlich korrektes Verhalten gepfiffen wurde (eher im Gegenteil; einige Formulierungen sind fast schon beleidigend), wird er schon aus diesem Grund zum Helden.