RESEP: Regte mieliepap
Dis hoe ek grootgeword het, met sagte mieliepap in die oggend. Gooi jy bietjie minder water by, kan jy die pap stywer maak.
Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!