FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Ons praat met

Karlien praat oor swangerskap, Derick

 

Met ‘n nuwe CD op die rak en ‘n rol in die musiekrolprent As jy sing is Karlien van Jaarsveld in haar element. Maar die groot lekkerte is dat sy ‘n tweeling verwag (al het die media haar voorgespring met die verrassing)

 

Karlien is op die voorblad van ons September-uitgawe.

 

Op 12 Augustus het sy en Derick op Twitter bevestig dat die tweeling albei seuntjies is.

 

Hier is ‘n video waarin Karlien vertel van die dag toe sy uitgevind het sy is swanger. Sy praat ook oor hoe dit met Derick gaan ná daar berig is dat hy deur ‘n moeilike tyd gaan.