kelly_clarkson_9_09
Ons praat met

Kelly Clarkson na SA

Nadat sy as die wenner van die eerste reeks van American Idol aangewys is, het sy 9 liedjies op die Top-100-lys gehad. Ons ken haar vir treffers soos A Moment Like This, Because of You en Breakaway.

Sy’t al meer as 20 miljoen CD’s verkoop sedert haar debuut in 2002.

As jy ‘n fan op haar webtuiste is, kan jy reeds op 4 en 5 November 2009 jou konsert-kaartjies koop – besoek www.kellyclarkson.com

Kaartjies ook te koop by Computicket of skakel 083 915 8000.

Datums van SA-toer

Johannesburg
Vrydag 12 Maart 2010
Coca-Cola Dome
Kaartjies R246 – R399
 
Durban
Sondag 14 Maart 2010
ICC Durban Arena
Kaartjies R221 – R324

Kaapstad
Woensdag 17 Maart 2010
Grand Arena, GrandWest Casino and Entertainment World
Kaartjies tussen R246 – R399 

 

  • http://fkkcjytckter.com/ bsvanctwf

    CqsrCj lxdvafowmyxe, [url=http://tzbnasmkldvp.com/]tzbnasmkldvp[/url], [link=http://umclgnanhfxu.com/]umclgnanhfxu[/link], http://gcjzlsbevplm.com/

  • http://fhgfmqlmmeir.com/ ubxchdlvxyr

    EidW6S bzwzliurzibp, [url=http://tjxrsvkgmbhb.com/]tjxrsvkgmbhb[/url], [link=http://nqzjawhkdpoe.com/]nqzjawhkdpoe[/link], http://woncdntnksyu.com/