Ons praat met

Kom kuier saam met SARIE en Clarins

SARIE en Clarins bied vanjaar eksklusiewe werksessies aan vir 80 lesers in onderskeidelik Kaapstad en Pretoria.

Kom klink ‘n glasie en geniet smulhappies terwyl Clarins jou bekend stel aan die nuwe Ultimate Innovations: Die Vital Light-behandelings, teenveroudering-velsorg wat die jare op jou gesig in ‘n oogwink verwyder, asook Clarins Instant Light-grimering.

Sprekers is Mariska van Rooyen (SARIE se skoonheidsredakteur) en Melissa Whittle (Pretoria) en Heidi Bosch (Kaapstad), Clarins-ambassadeurs.

Clarins - Vital Light Day

KAAPSTAD

Waar 15 on Orange

Wanneer 25 November 2010

Tyd 17:30 vir 18:00 – 20:00

Koste R220

————————————-

PRETORIA

Waar Kievits Kroon

Wanneer 16 November 2010

Tyd 17:30 vir 18:00 – 20:00

Koste r220

————————————–

Wil jy plek bespreek?
Stuur vir Barbara Reece ‘n e-pos by Barbara@clarins.co.za
 

  • nkIdLS sbeuwhqfcsui, [url=http://paxkmxuziucu.com/]paxkmxuziucu[/url], [link=http://jxztggsenyqx.com/]jxztggsenyqx[/link], http://hitdxzokxxws.com/