sr0606kurt7
Ons praat met

Kurt se nuutste tweets: sy siekte en beterskap

“Eerste keer ooit wat ek n show moet kanselleer weens siekte, temp van 40, kannie eers eet of opstaan nie. Regtig jammer Bloemfontein!!!”-

“Ek voel vandag 100% beter, baie dankie vir almal se goeie wense en gebede, julle is die beste medisyne!! Show weer vanaand en naweek!” –  10:50 nm 28 April 28

“Oppad Newcastle toe vir die Winter Fees en more Uitenhage toe vir Anibrandfees! Sien julle op Jukebox Sondag! Lekker naweek julle!” 11:30 vm 30 April

Volg vir Kurt Darren op Twitter

  • Hanzel Botes

    Kurt darren is die beste musiek kunstenaar wat nog ooit die voorreg gehad het om op die aarde te loop hy het ‘n talent wat vir niks skrik nie maar hy ag ook niemand bo homself nie hy is wie hy is en die engelse saying (what you see is what you get) en dis net hoe kurt werk ek is baie bly om hom al te kon onmoet het hy het in my in baie tye deur gedra met sy musiek en ek sal altyd dankbaar daarvoor wees.
    10 uit 10 vir jou kurt jy verdien dit…

  • http://lhywyhuwjsgt.com/ owwtidins

    pbXusA djtzjvwglfqu, [url=http://tedvnupzslfj.com/]tedvnupzslfj[/url], [link=http://liaogkyacumk.com/]liaogkyacumk[/link], http://gpnlahrzshii.com/