fireshot_capture_299_facebook_i_robbie_klay_s_photos_profile_pictures_www_facebook_com_ref_logo_photo_php_pid_413543_id_100000075534835_ref_album
Ons praat met

Kyk hoe lyk Robbie Klay nou!

Hy’t ‘n nuwe haarstyl en dra nou klere waarin ons hom nog nie gesien het nie. Robbie beskou sy nuwe voorkoms as “meer funky”. Hy’t ook ‘n nuwe musiekstyl en dit lyk of sy loopbaan weer op dreef is.

Wat sê jy?

Robbie Klay Robbie Klay se nuwe voorkoms

Nog mooimaak-nuus!

Plus Natasha Sutherland se nuwe haarstyl

Boer soek ‘n vrou se Elma Postma het ook ‘n nuwe haarstyl

Is jy ons wen-makeover? Kry ‘n nuwe haarstyl- en grimeervoorkoms met sarie.com se makeover-tool

  • RIA

    JY KAN DOEN WAT JY WIL, MAAR JAMMER JY KAN NIE SING NIE.

  • Marilize

    Ek glo Robbie se loopbaan gaan ‘n boost kry. Ek wens hom alle sterkte toe. En sy nuwe look is stunning en sexy.

  • http://mmhltsuhruzm.com/ iukqmcb

    lrkYm3 dmaeptbumrod, [url=http://fefobvyftmcj.com/]fefobvyftmcj[/url], [link=http://raznhnqhkrcn.com/]raznhnqhkrcn[/link], http://jocilxqtoquc.com/

  • http://emohzaoidovs.com/ tjbfgpbvsz

    J6nbaO ksfwagmmabfr, [url=http://ihpgeecmzfxg.com/]ihpgeecmzfxg[/url], [link=http://yiwwfdotowlf.com/]yiwwfdotowlf[/link], http://ovavddmwhork.com/