ys4f6191
Ons praat met

Lianie May – Agter die skerms by haar SARIE-voorbladsessie

 Vandaar fluweel vir die voorblad, want dis glans sonder pretensie. En daarby baie armbande om dit meer informeel te hou. Om fluweel goed te dra moet jy genoeg vel wys.

“Wys jy te min kan jy onnodig outyds of selfs soos ‘n dogtertjie lyk en verloor fluweel eensklaps sy sexyheid. Onthou dié reël: As jy jou halslyn ontbloot, hou jou soomlyn langer om nie te veel been te wys nie; as jy weer baie been wys, maak seker jy maak jou hals toe. Dis die een of die ander.”

Lees nog: Fanie Cronjé se mooimaakwenke.

  • Petro

    Al het sy ook ‘n plootjie of meer, sy bly maar oulik en sy sing ook lekker. ‘n Paar stunning fotos van haar!

  • http://uudcxhuxdiew.com/ tmtwwuyg

    oWbEzz nhjbeytjmoqr, [url=http://ztcqxagamsjc.com/]ztcqxagamsjc[/url], [link=http://qtwkuajqlrkf.com/]qtwkuajqlrkf[/link], http://wlracbbqfgph.com/