sr0504_nelson_mandela46
Ons praat met

Madiba – 20 jaar later

Daar word sowat 20 000 mense vandag by die destydse Victor Verster-gevangenis verwag om sy vrylating te herdenk. (Dit word nou die Drakenstein-gevangenis genoem).

Die gavangenis-gebied en die huis waarin Madiba gebly het word vandag as een van die skaars ikone van die nasionale bevrydingserfenis erken.

Daar sal ‘n ontbyt met ANC-lede wees en ‘n simboliese optog sal plaasvind. Jacob Zuma sal die skare toespreek.

Madiba sal vanaand in Kaapstad Pres. Jacob Zuma se staatsrede bywoon.

(Bron: www.nuus24.com)

Lees ‘n onderhoud met John Carlin, die skrywer van InvictusNelson Mandela and the Game that Made a Nation

Die brief

Nelson Mandela skryf op 27 Februarie 1975 die volgende brief vanuit sy tronksel op Robbeneiland aan Tafelberg-uitgewers. Klik om Madiba se brief te lees.