Ons praat met

Mathys Roets: hier kom ‘n ding!

In ons ateljee maak ons fotograaf, Phyllis Green, reg vir ‘n fotosessie met Mathys en die vroue in sy lewe: sy ma, Meisie, sy meisie, Marguerite, sy suster, Marié, en sy vriendin en kollega, Alexa Strachan. Die vroue is in wit, soos dit “engele” betaam, sê ons styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronje.

Mathys (nog ewe gelukkig in sy eie oranje T-hemp!) gesels land en sand en wag geduldig sy beurt af vir ‘n ligte vegie grimering en ‘n kam deur die hare.

Presies waaroor dít gaan, gaan ons nie nou verklap nie, maar dis gróót en dit gaan die vroue van SA se knieë lam maak. Hou ons Februarie-uitgawe, wat Maandag 11 Januarie 2010 op straat is, dop!


  • Aaltje

    Sjoe, kan nie wag vir daardie Sarie nie!

  • 2vvRZM dlaonkuzruke, [url=http://xqpbwmioaxka.com/]xqpbwmioaxka[/url], [link=http://qvzxtherpkyk.com/]qvzxtherpkyk[/link], http://zofhxvnzpdxh.com/

  • GCVSF4 swfitfzmwmll, [url=http://wgyfkumczkwm.com/]wgyfkumczkwm[/url], [link=http://qqnzuyhezbwu.com/]qqnzuyhezbwu[/link], http://rerxxfqvxkeu.com/