sr0907michelle10
Ons praat met

SARIE-redakteur Michélle van Breda verklap haar gunstelinge

Haar idee van sexy? Johnny Depp. “Hy’s eksentriek, maar as hy in Hollywood op die rooi tapyt in sy aandpak verskyn, is hy pure ouwêreldse sjarme. Ek dink mans wat my die meeste aantrek, is manne met mag. Mans met sterk persoonlikhede.”

En in pakke.
“Kyk nou vir Bill Clinton en Barack Obama. Hulle lyk goed in ’n pak, het albei ’n fantastiese sin vir humor, is intelligent en natuurlike sprekers. My soort man!”

Stylvolste vrou? Mmm . . . As jy gevra het die mooiste sou ek gesê het Sophia Loren. Niemand lyk soos sy nie.

Stylvolste man? Tom Ford
Kies: Blou, rooi of bruin?
Blou.
Kies: Berg, see of koringland?
Koringland.
Kies: 4×4, stasiewa, sedan?
4×4. (Haar motor is ’n Toyota RAV4, silwer.)
Kies: Radio of TV?
Mal oor albei.
Plek in SA?
Die Overberg.
Oorsee?
Mmm . . . Parys.
Watter plek/land móét jy nog besoek?
Kuba, verskriklik graag.
Dier?
Sjoe, ek dink ’n luiperd.
Trooskos?
Enigiets met ’n sous. Kaassous, tjoklitsous.
Jy sê dikwels?
“Dis fantasties!”
Beste raad gekry?
Ongetwyfeld wat Izak de Villiers vir my gesê het toe ek SARIE-redakteur geword het: “Gee van jouself.”
Beste raad gegee?

Die verskil tussen doodgewoon en buitengewoon is passie.

5 dinge wat jy nie van haar geweet het nie…

1. Sy’s doodbang vir slange!

2. Sy kan nie rigting hou nie, sy verdwaal.

3. Haar kollegas en vriende noem haar Mich.

4. Sy hou van boks.

5. Sy sou graag, as sy weer kon begin,
vir CNN wou werk.

Agter die skerms by Michélle se fotosessie

 
Fanie Cronjé, SARIE se styl en sosiale-rekdakteur Fanie Cronjé en Michélle van Breda Fanie se inkopies vir Michélle
Michélle en grimeerkunstenaar, Lesley Whitby Michélle en grimeerkunstenaar, Lesley Whitby Fotograaf, Clinton Lubbe en Michélle Haarstilis, Karen van Wyngaard en Michélle
Fanie Cronjé en Clinton Lubbe Clinton, Michélle, Karen, Lesley Clinton, Michélle en Lesley
Michélle en Fanie Fanie en Michélle Lesley Whitby en Karen van Wyngaard Michélle van Breda, SARIE se redakteur
  • Ilona Schreuder

    Dis nou 10uur in die aand in Australië en ek sit nou hier en luister na Soli se onderhoud met Michelle. Dis te lekker ! Baie geluk Michelle en Sarie met die 60e verjaarsdag. Ek kry ‘n kopie van die Sarie wanneer iemand vir ons kom kuier hier in Oz en dan doen die tydskrif behoorlik die rondtes ! Te heerlik om die fisiese tydskrif te kan vashou en al die modes in SA te sien en te lees van almal daar in ons geliefde land. Ek weet dat Sarie vir nog vele dekades net gaan uitstyg bo al die ander tydksrifte !! Lekker ook om op Facebook connected te wees. Al bly ek hier in Australië, is ek nogsteeds ‘n Sarie Vrou !! Gaan Groot Sarie !!!! Groete, Ilona Schreuder

  • http://oxcwnyjifeoq.com/ ddyarlrx

    gkOEgy ixhyrsqstyar, [url=http://lwddqtozdqoq.com/]lwddqtozdqoq[/url], [link=http://wopuhronjinj.com/]wopuhronjinj[/link], http://cbkfbxhhjnfq.com/

  • http://krfdoqipqaco.com/ atpsniapt

    AzDCLD wcxjqeacyusg, [url=http://xrebqwjvtrnb.com/]xrebqwjvtrnb[/url], [link=http://ophzjbkgbtoc.com/]ophzjbkgbtoc[/link], http://xjgrkwzbrqcv.com/

  • linda marais

    hi my dogter stel belang in fashion editing sy is 17 jaar ou en wil graag in die bedryf ingaan. Ons wil dus weet of daar tans n mark is vir beroep en of die salarisse goed betaal.
    sal u voorstel dat sy moontlik in die beroep moet ingaan en of di n wyse keuse sal wees

    by voorbaat dank linda

  • Eric Evans

    Hi Mich.
    Was gister daar en wil net se – ek het nog regtig nooit so mooi vrou soos jy gesien nie.
    Dit moes net uit.

  • Nifemy

    Artikel ist ja gerade ein Ple4doyer ffcr das Bezahlen. Und zwar ffcr eine Kultur, die die Wertsche4tzung in den Mittelpunkt sllett. Also nicht bezahlen, weil ich es muss, sondern weil ich die Dinge sche4tze.Dein Tichu-Blatt ist da ein schf6nes Beispiel: Stellen wir uns vor, du wfcrdest dir ein neues Tichu-Spiel ausdrucken. We4re ich der Entwickler des Spiels, wfcrde ich dir nichts berechnen wollen, weil du eine Kopie eines Spieles erstellst, das du bereits erworben hast. Aber ich fe4nde es fair und toll, wenn du mich finanziell unterstfctzt, gerade auch fcber die Einmalzahlung hinaus, weil du dieses Spiel wirklich liebst.Ich habe fcbrigens gar nichts dagegen, wenn sich jemand Partner sucht, die seine Produkte vermarkten. Ich arbeite ja auch mit Verlagen zusammen und wfcrdige deren Leistung. Was mir gegen den Strich geht, ist die Haltung gerade mancher grodfer Verwerter, die Konsumenten zu entmfcndigen und wie Feinde zu behandeln. Denn das fe4llt im Endeffekt auf die Kfcnstler zurfcck.Mit den Worten „Bezahlt wird, wenn der Nutzer bezahlen will. Egal wie die rechtliche Lage tatse4chlich ist.“ und „Durch den nackten Konsum ffchlt er sich noch nicht (zum Bezahlen) verpflichtet.“ beschreibe ich eine Entwicklung, die tatse4chlich auch so stattfindet. Ich weidf nicht, ob diese Art der d6konomie sich durchsetzen wird, aber als Alternative wird momentan nur die komplette dcberwachung und Einschre4nkung des Nutzers geboten: „In ihrem Land nicht verffcgbar“, DRM auf Produkte, Einschre4nkung der Nutzung auf wenige Gere4te. Und die gefe4llt mir noch weniger.Da etabliert sich dann als Trotzreaktion genau die „Kostenlosmentalite4t“ in Variante 1. Und die ist zynisch und gefe4hrlich. Das, was du „Geiz“ nennst ist eben dieses soziale Phe4nomen. Nach dem Motto: „Wenn ihr mir in die Suppe spuckt, spuck ich zurfcck“ und „Die anderen zahlen ja auch nichts.“ Das will ich nicht, aber genau das wird durch die Ge4ngelung des Nutzers beff6rdert. Deshalb ist es hf6chste Zeit, dem jetzt etwas entgegen zu setzen. Und deshalb ple4diere ich so vehement daffcr, Lf6sungen zu finden, bei denen Urheber und Konsumenten sich respektieren und wieder an einem Strang ziehen.