Ons praat met

Mooier, maerder Bertha: “Kyk hoe lyk ek nou”

Vriende en kollegas komplimenteer haar deesdae gereeld oor hoe goed sy lyk. Selfs haar skoonheidsterapeut sê sy moet aanhou doen wat sy doen, want haar vel gloei!

“Dis erg om druk van alle kante te kry om gewig te verloor. Ek kry druk van die werk én van die publiek. Maar ek glo ek het nou die regte kennis om my gewig stabiel te hou,” sê Bertha

Sien meer en lees meer oor Bertha in jou nuwe uitgawe, Maandag 9 Maart op straat.