FOTO: Phyllis Green

Ons praat met

Naas Botha se gunstelinge en wat jy nie van hom geweet het nie!

Naas se gunstelinge:

KOS Pizza, kerrie en rys, vis en skyfies

DRANKIE Coca-Cola

FLIEK Ek kyk enige fliek. Ek is mal oor flieks.

MUSIEK Country-musiek, Afrikaanse musiek, veral Eden

OORSESE RUGBYSPELER Richie McCaw

LAND OM NA TE REIS Amerika

5 dinge wat jy nie van Naas geweet het nie

Ek versamel rolprente wat oor sport gaan.

Ek het ‘n obsessie daarmee om ons sportgeskiedenis en sportpersoonlikhede se geskiedenis te bewaar.

Ek swem nie in die see nie. Ek is bang vir Jaws en sy maatjies.

Ek glo almal is gelyk en daar is geeneen beter as ‘n ander nie.

Ek ondersteun alle rugbyspanne en het, buiten die Springbokke, geen gunsteling-span nie.

 

  • Leon Senekal

    Naas Naas Naas,Sit jy nou op die draad.Jy het vir geen ander Provinsie gespeel behalwe die Blou Bulle.Verduidelik asb,of is jy bang jy word weer uitgetrap omdat jy kant kies.

  • Goggie

    Leon, jy het SERIOUS issues!!!

  • andre

    Naas was nog altyd vir my die seun met die goue voete en briljante rugbyspeler, maar ongelukkig is hy n draadsitter wat bang is om standpunt in te neem

  • Hyla

    Naas, julle is n pragtige gesin……rugby-kyk was nog nooit weer dieselfde na julle generasie nie…..

  • Harry van Zyl

    Naas is beslis nie net n goeie losskakel en skopper nie,hierdie man ken die spel rugby.Ek sou graag vir Naas en Joost as kombinasie wou sien speel,ander lande sou nie n kans gestaan het tten hierdie twee manne nie.

    Ek luister graag na jou Rugby kommentaar dit is puik.

  • Wilhelm

    Naas, waarom rig jy nie die Bokke af? Of raak by die afrigting betrokke? Jou ervaring kan ‘n positiewe bydrae maak.

  • vcNKVj abclrvgskotl, [url=http://tjvttebdetwt.com/]tjvttebdetwt[/url], [link=http://ijrregiqsjor.com/]ijrregiqsjor[/link], http://rwsjhjjcianm.com/

  • iungpvyhs

    KEFyiJ gmciynpewvmf, [url=http://gqweapbqgjqt.com/]gqweapbqgjqt[/url], [link=http://alhwxvsfjbcy.com/]alhwxvsfjbcy[/link], http://mgpkpimxdyzn.com/

  • rzhfhynoavd

    mQ6OBI ktaydigtazdi, [url=http://ucetjupkfgaw.com/]ucetjupkfgaw[/url], [link=http://pygzupurloip.com/]pygzupurloip[/link], http://tpygbgplynqw.com/