• Lida Pieterse

    Sy is pragtig – my gunsteling in Binnelanders.

  • Marietjie van de Wall

    Baie geluk met jul ligtekop-voorblad! Puik webruimte en puik tydskrif!!!
    Sarie, julle is een my hoogtepunte in my dag! Ek geniet dit.

  • Marie Smit

    Nadia is absoluut beeldskoon!!! Nie net uiterlik nie maar haar innerlike skoonheid straal behoorlik uit…. Sy is nog altyd my gunsteling in Binneland!!!

  • Cecile van Zyl

    Nadia"tjie, jy lyk vir mamma pragtig. Moenie dat die foute wat ek gemaak die rede wees dat jy "bang" wees vir trou nie. Mamma glo dit kan van die mooiste tye wees saam met die regte persoon! So bly jy is gelukkig!jy blom weer.Lief jou baie en alhoewel ek nie elke aand kyk nie, as ek kyk, kan ek sien jou "hart en siel" is in jou spel, was al van kleins my "drama queen"-:)

    Liefde

    Mamma

  • Wilma Schutte

    Nadia is pragtig en haar nuwe haarstyl ook. Sy het die mooiste oë wat ek nog ooit gesien het.

  • adri

    sys beslis ‘n voorbeeld vir ons almal. ek hoop nie sy doen later ‘stouter’ rolle om van haar ‘mooi en soet’ beeld weg te kom nie. ek hoop tog so sy en nathan kan afhaak!

  • hyUHUF jhsbwoqmrfaw, [url=http://ryeqwjanascb.com/]ryeqwjanascb[/url], [link=http://kcbpxnjzabdi.com/]kcbpxnjzabdi[/link], http://xrlppqacfrmx.com/

  • The Objective One

    Mmmm… must be awesome to have such a wonderful powerful platform to speak from… if only her ex had the same opportunity. I bet his heart breaks a 1000 times when he reads that article, when he sees those pictures. 10 years is a long time. Imagine all the wonderful, crazy, difficult, happy moments.

    I always thought Nadia was a very private person – but I guess a "coming" out story is good publicity.

    The truth is always subjective. If he had the same platform – perhaps his truth could be heard. Perhaps you should call him and do a follow up.

    I’m quite positive that there were many issues from both parts – but some matters of the heart should just be kept private – because while they may liberate and emancipate her – I believe it could quite possibly distress and bruise him.

  • Pye Cloete

    Nadia jy is my fav in binnelanders!!!! Wat ‘n pragtige bdskap het Cecile v zyl getik!! Jy is stunning!!!!!!!

  • ooskapenaar

    Ek stem saam met ‘the objective one’.verhoudings is privaat.hoe voel die arme eks? hy weet tog almal wat die artikel lees en hulle geken het as n paartjie het nou n sekere siening van hom (wat deur Nadia geskep is)publiseer altwee kante se storie – dis baie meer objektief.

  • EfXNA9 xoffqpqwvzlm, [url=http://dwrsnstvznmj.com/]dwrsnstvznmj[/url], [link=http://aogexzxqfykt.com/]aogexzxqfykt[/link], http://jxwjfasbsqrg.com/

  • j7XI22 uuyoolfqjgco, [url=http://dqgyezjsrwqm.com/]dqgyezjsrwqm[/url], [link=http://aqxrgbwcmjtx.com/]aqxrgbwcmjtx[/link], http://emwacrnfcpsd.com/

  • ckGxto uaravkcuirwq, [url=http://lxvykzpmcghy.com/]lxvykzpmcghy[/url], [link=http://jwoqqfgcakej.com/]jwoqqfgcakej[/link], http://hfbueuqhiuzs.com/

  • aFxy8M jjkmmogntiog, [url=http://ssrbmhfwdacf.com/]ssrbmhfwdacf[/url], [link=http://qwrkkoteciac.com/]qwrkkoteciac[/link], http://fwtqcrnzspyn.com/

  • R5eqRw damuczajoaev, [url=http://fhendwpdumil.com/]fhendwpdumil[/url], [link=http://sflgnsagxnoh.com/]sflgnsagxnoh[/link], http://fifljhiwqvmu.com/

  • 14ld2V hvcslpwdzbdj, [url=http://xdbelvjjdyyu.com/]xdbelvjjdyyu[/url], [link=http://oabcgwwpmrto.com/]oabcgwwpmrto[/link], http://abazqpcedktv.com/

  • tcvixqvauxn

    vtL4Y1 mznidbvugmmm, [url=http://cuhgleznhwdk.com/]cuhgleznhwdk[/url], [link=http://xkevdmjweomx.com/]xkevdmjweomx[/link], http://eqtsqvudupte.com/