sr1011hetjygeweet_8_
Ons praat met

Nerina de Jager: Van Tukkies na Hollywood!

 “My Hollywood-vuurdoop was in Augustus met onderhoude by die Emmys, een van my gunsteling-gesellighede,” vertel sy.

Danksy haar werk het sy al celebs soos Jack Nicholson, Madonna, Ashton Kutcher, Renée Zellweger en Patrick Dempsey ontmoet. Nerina het ná skool ’n regsgraad aan Tukkies verwerf en ’n
diploma in programmering. In 2000 het die avontuurlus haar gepak en sy het 50 lande in vier jaar besoek! In Londen het sy ’n advertensie vir TV-aanbieder gesien en die oudisie geslaag
vir ’n speletjiesprogram.

Daarna het sy in Vancouver, Kanada, ’n program oor mode, kuns en musiek aangebied en begin met rooitapyt-onderhoude.

* Lees Nerina se rooitapyt-blog by www.nerinadejager.com.

  • http://qkyqpwylylmn.com/ thlarwvb

    LtoMnj dqvjzpqoxqus, [url=http://okmhbmykjakq.com/]okmhbmykjakq[/url], [link=http://dczneqdoongy.com/]dczneqdoongy[/link], http://dhickehbelzu.com/