Nicola Hanekom FOTO: Willem Lourens 
STILERING: Danny Toüa

Nicola Hanekom FOTO: Willem Lourens STILERING: Danny Toüa

Ons praat met

Nicola Hanekom: Genie van die teater

Sy ken die toneelwêreld se swaarkry goed, maar ook die ekstase, die vervulling. Vir Nicola Hanekom, vir wie die toekennings deesdae instroom, is geluk om ewig te kan werk.

Klein, netjies en doodgewoon. Dít is hoe die huisie van aktrise, toneelskrywer en regisseur Nicola Hanekom en Grant Swanby, haar akteurman en vervaardiger van
haar toneelstukke, in Blouberg van buite af lyk.

Kyk hier na die video-onderhoud waarin Nicola vertel van haar lewe in die akteurswêreld.

)

010414SRM001.pdf

 

 

Lees die volledige onderhoud met Nicola in die April-uitgawe van SARIE