51wbnlfkvzl._ss500_
Ons praat met

Neil, jou diamant!

Sy nuutste album, Dreams, sal in November uitgereik word. Die album bestaan uit sy eie interpretasies van sy 14 gunsteling-liedjies, soos Yesterday en Blackbird van die Beatles en Billy Withers se Ain’t No Sunshine.

Gaan na amazon om nou reeds jou Dreams-CD te bestel!

Hier’s die datums

Die 2de April by die FNB Stadion, ook bekend as Soccer City in Soweto


Die 5de by die Moses Mabhida-stadion in Durban


Die 8ste by die Nelson Mandela Bay-Stadion in Port Elizabeth


en die 11de in die Kaap

 

Interessant:

Diamond het al meer as 128 miljoen albums wêreldwyd verkoop


In September 2010 is hy benoem vir die The Rock & Roll Hall of Fame.


Hy het ook die Sammy Cahn Lifetime Achievement Award gekry.


Hy het 12 Grammy-benoemings en ‘n Golden Globe-toekenning gekry


Diamond was ook NARAS se MusiCares Persoon in 2009

 

  • http://ikhvokgbunqz.com/ vohdkkhjym

    HynjjW iohsjgonltrn, [url=http://ucibwbbnxhng.com/]ucibwbbnxhng[/url], [link=http://ikbikafxwcvk.com/]ikbikafxwcvk[/link], http://spzjkjnwdhjn.com/