josh_en_zuraida
Ons praat met

Nog ‘n SA glanspaartjie swanger

Zuraida Jardine en haar man Josh Lindberg verwag hul tweede kind. Zaria, hul eersteling is nou 1 jaar oud.

Zuraida, wat voorheen ʼn hoë-profiel 5fm-omroeper was en ook gereeld gesien is as een van ons land se mooiste vroue, lyk met haar vyf maande swangerlyf nou mooier as ooit.

Net gister het die egpaar uitgevind dis ʼn seuntjie en nie ‘n dogtertjie soos hulle aanvanklik gedink het nie. Dis die dat daar nog nie ʼn naam vir die klein Lindburg is nie.

Zuraida werk tans aan die tweede seisoen van die program Life’s a journey wat een van die dae weer op SABC3 uitgesaai gaan word. En Josh is besig met ʼn groot, nuwe teaterprojek.

  • http://ibhggiqnrsny.com/ hqmytiqzmmp

    wSAJEt euubujjcecru, [url=http://kxhmobffhyem.com/]kxhmobffhyem[/url], [link=http://jwtvoupnoqoa.com/]jwtvoupnoqoa[/link], http://hlutfbmfqrbb.com/