FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Ons praat met

Ons trek Simoné Nortmann vintage aan vir die Oscars

 

Aktrise Simoné Nortmann is benoem as beste nuweling vir SA se eerste Royalty Soapie-toekennings vandeesmaand. Maar min mense weet sy moes lank stry teen depressie en is eers onlangs op 23 met haar pa versoen … Sy praat hieroor in die Maart-uitgawe van SARIE – nóú op die rakke.

 

In dié video trek Fanie Cronjé haar vintage aan vir die Oscars

 

Vintage-klere is Simoné se liefde. Vir Oscar-tyd het sy spesiaal dié 60’s-aandrok met sy empire-lyn uitgesoek by Reminiscene in Melville.

Steve Janine Maart voorblad cover

 

Lees die volledige onderhoud met dié jong aktrise in die nuwe uitgawe van SARIE – nóú op die rakke!