Ons praat met

Pasella se Dieter Voigt wys sy gunsteling-foto’s

Dieter se aan-die-gang-leefstyl en dié dat hy graag liefdadigheidswerk doen, sorg dat hy baie rondrits. Hier wys hy foto’s van sy fietstoere vir Tygerbeer, sy modelsessies en Pasella-hoogtepunte. G’n wonder sy motto is “doen iets waarvan jy hou, en jy sal nooit weer in jou ‘n lewe ‘n dag hoef te werk nie”.

Besoek Dieter se webblad