Ons praat met

Paula (Diaan Lawrenson) se baba is hier – foto’s

Diaan Lawrenson (Paula in 7de Laan) en Jody Abrahams se eersteling, Olivia Rose, is gisteroggend (8 Junie) gebore. Dit gaan goed met ma, pa en die nuwe kleinding het ‘n familielid laat weet.

Diaan en Jody het in Mei 2009 verloof geraak, na hy haar op die verhoog gevra het om te trou.

Lees verder op www.nuus24.com

  • Carmen Stevens

    Halo Diaan pas haar mooi op sys’s pragtig en Geniet moederskap want dit word vir ons geleen.groete van die Stevens Familie en UWE SCALES COMPANY.

    Ek hoop ek kry ‘n tenminste n familie foto van julle. Weereens baie baie geluk. Se vir Jody vadersdag is om die draai en hy moet niks verwag maar liefs net vir jou dankie se vir die geboorte van julle baba.

  • Elna coetzee

    Pragtig!!! Kyk net haar bos hare! te pragtig, baie geluk, mag sy net vreugde vir jul bring:))

  • Petro

    Kyk net die bos donker hare! Sy is pragtig 🙂

  • Sys pragtig!

  • Christy

    Ag sy is te pragtig…………. Baie geluk julle twee..

  • Giselle

    Ag sweet! Congrats Jody en Diaan!

  • Engela

    Pragtige baba. Geniet elke oomblik.
    Engela

  • Andriesa

    Ag sy’s ‘n cutie pie! Baie geluk julle 2tjies. Ek wens julle voorspoed en baie pajamadril toe. Hehe!

  • Maria

    hi Paula,

    Julle baba is pragtig 🙂

  • Jane

    baie geluk tannie Diaan geniet die bonneltjie vreugte liefde Jane

  • heila

    baie geluk met julle bondeltjie – beste wense…

  • Sharyn

    Veels geluk op die baba paula ek is n groot fan van jou pas haar mooi op sy gan net so mooi soos haar ma wees.toodles

  • Welda Tait

    Baie geluk – wens julle alle voorspoed toe vir die toekoms saam met die kosbare bondeltjie

  • carine

    wat n pragtige pienkvoetjie te kosbaar

  • MARLENE

    baie geluk sy is pragtig! Ek het heimwee ervaar want sy lyk op ‘n druppel water net soos my drie kindersgelyk het by geboorte metdie bos swart hare ronde gesiggie en pruil mondjie. Geniet elke oomblik saam met haar want die lewe is baie kort maak haar met baie liefde en geduld groot

    MARLENE

  • 7BwcFq wnrjlmywapan, [url=http://edztchbujfpm.com/]edztchbujfpm[/url], [link=http://adluhoccrtmh.com/]adluhoccrtmh[/link], http://lfpqbfhwzltp.com/

  • gssmpfttc

    BVuLdR wqvtfzuciqrs, [url=http://ultqqgjlbqwu.com/]ultqqgjlbqwu[/url], [link=http://krjnsxwqxlec.com/]krjnsxwqxlec[/link], http://ovkqhpcgrchj.com/

  • wayybxsjaod

    3FDGA2 ldzfvzrwqvfy, [url=http://fggsktokbnaj.com/]fggsktokbnaj[/url], [link=http://ekcfhvsveikv.com/]ekcfhvsveikv[/link], http://bsdbgcpbzodv.com/

  • Sindy Knox
  • jolene

    Hey ek is jolene en is n groot fan van jou jammer ek kommentaar nou eers maar ek het nou eers op my google rond gekrap en gesien dit is daar geluk ek weet dit is bietjie baie laat maar we’ll die ergste is darrem nou verby ek wens ek kan jou in lewende ontmoet jy en altus op 7 de laan maak n mooi paartjie maar jy en jody ook geluk en sterkte verder

  • juliana

    Diaan julle het die oulikste dogtertjie sy is net so mooi so haar ma

  • Echarpe Femme Pas Cher

    Will not communicate your current delight to a lot well-off unlike your.
    Echarpe Femme Pas Cher http://www.fr-marque.com/