etienne_van_heerden_christine_fourie
Ons praat met

Regte skrywers in die Laan

Die Laan is ‘n lekker kuierplek – ook vir gewilde Afrikaanse skrywers. Nie minder nie as drie Grotes wys binnekort gesig in 7de Laan om hul boeke daar “bekend te stel”. Kyk uit vir André P. Brink op Vrydag, 6 Maart met sy boek ‘n Vurk in die pad – ‘n memoir en Etienne van Heerden op Woensdag, 8 April met 30 Nagte in Amsterdam. Dit gaan behoorlik gons in Ryno se boekwinkel!