Rolanda Marais in die Januarie 2014-uitgawe van SARIE
FOTO: Leana Clunies-Ross

Rolanda Marais in die Januarie 2014-uitgawe van SARIE FOTO: Leana Clunies-Ross

kykNET Silwerskermfees

Rolanda Marais oor verloof-wees + planne vir ’n gesin

Aktrise Rolanda Marais en die regisseur Jozua Malherbe is verloof. 

Ons het met haar by die kykNET Silwerskermfees gesels oor verloof-wees, hul planne vir ’n gesin en haar liefde vir haar katte ….

Sy sê oor Jozua:

Dis so lekker om te weet daar’s iemand wat my klaar 100% ken, wat vir my lief is soos ek is …

Jozua het die kortfilm Sweisbril wat by die Silwerskermfees wys, vervaardig.

Rolanda Marais en Jozua Malherbe

Rolanda Marais en Jozua Malherbe

Lees nou