sr1108ssexsie_11_
Ons praat met

SA-ster van Bold and the Beautiful, gesels met SARIE

Jy het al in ’n Oscarbenoemde fliek gespeel. Hoe vergelyk ’n rol in ’n internasionale sepie met die ander mylpale in jou loopbaan?
Ek sien dié rol nie noodwendig as ’n hoogtepunt nie. Ek is dankbaar vir álles in my loopbaan.

Wat was die uitdagings van die rol as ’n hartchirurg?
Die terminologie! Ander uitdagings is meer persoonlik, soos om aan te pas by ’n nuwe manier
van doen en ook om my land trots te maak.

Ander projekte in Amerika?
Niks is vasgemaak nie. Maar ek sal binnekort in Suid-Afrika te sien wees in die fliek How to Steal 2 Million.