skets
Ons praat met

SARIE Afri-Frans – die 2010 toerdatums

SARIE AFRI-FRANS

Met Laurika Rauch, Mathys Roets, Myra Maud, Anna-Mart van der Merwe & Anna Davel
+ Matthys Maree, Denny Lalouette, David Klassen & Mauritz Lotz

“Die Afri-Frans-projek weerspieël vir my iets van die naelstring wat ons almal oor alle vastelande heen verbind. Afrikaans is in die lig van sy jeugdigheid eintlik ‘enorm oud’ in terme van wat reeds bereik is. Afri-Frans plaas die fokus opnuut op ons taal en laat dit op ’n nuwe manier lewe.” – Anna-Mart van der Merwe

Luister na die snitte op die CD

TOERDATUMS

 

KKNK: ABSA Burgersentrum

* Vrydag 2 April 20:30

* Saterdag 3 April 09:00

* Sondag 4 April 14:00

* Sondag 4 April 17:30

LANDWYE TOER

* 28 April Potchefstroom

* 1 Mei Pretoria

* 2 Mei Johannesburg

* 4 Mei Bloemfontein

* 7 Mei Stellenbosch

* 8 Mei Kaapstad

PLUS bykomende vertoning

* 9 Mei Eksklusiewe Franse ete met Anna-Mart van der Merwe, Myra Maud, Anna Davel en Matthys Maree by de Malle Meul op Philadelphia (naby Kaapstad)

HOEVEEL KOS DIE KAARTJIES?

 
R110 vir die KKNK-vertonings
R150 vir die landwye toer
Die eksklusiewe Franse ete en vertoning op Philadelphia kos R300 

Vir meer inligting besoek www.afri-frans.co.za

BESPREEK BY COMPUTICKET by 083 915 8000 of www.computicket.com

*Besprekings vir Potchefstroom by PUK Kunste, Protea Boekwinkel en Horst Doedens by 018 293 0221.

Besprekings vir Philadelphia by 072 668 7901 of info@demallemeul.co.za

  • Amanda Ferreira

    Hallo,
    Ek was op die Computicket web werf om te bespreek vir die Afri-Frans vertoning 2Mei in Johannesburg,en kom nie reg nie.Is die bespreekings al oop?

    Groete
    Amanda

  • Trienkie Jordaan

    Hi daar

    Ek wil graag bespreking maak vir die 01/05/2010. Het Computicket geskakel en hulle kan my nie help met kaartjie verkope of "venue" nie.

    Is daar dalk meer inligting rondom die Pretoria vertoning?

    Groete
    Trienkie Jordaan

  • Martie Johnson

    Het probeer bespreek vir Durbanville in Kaapstad maar was so teleurgesteld om te verneem dat dit reeds uitverkoop is. Ek het slegs bewus geword van die vertoning nadat ek die insetsel op TV (16 April) lgesien het. Is daar enige moontlikheid van ‘n ekstra vertoning in Kaapstad. Asb. hierdie is al my gesogte kunstenaars en ek weet ek is nie alleen in my keuses nie.
    Groetnis,
    Martie Johnson.

  • Maryke van SARIE

    Hi Martie
    Daar is nog sitplekke beskikbaar by die vertoning in Stellenbosch op die 7de Mei.

  • Leone Tiemensma

    Wat is die adres van die Capital City Church in Pretoria waar die vertoning van 1 Mei is?

  • http://hqrjjjvoeqxc.com/ xfboruiofq

    tzUwbt olfaqhasxstt, [url=http://qpfpvzkicgsn.com/]qpfpvzkicgsn[/url], [link=http://ymujfesofyem.com/]ymujfesofyem[/link], http://znrxmgvrqdkr.com/