sr0901zanzibar_3_rz
Ons praat met

Nuutste Survivor-reeks: SARIE-joernalis blog vanaf die eiland

27 November
Ek is so opgewonde oor Survivor SA. Ek het gisteraand ‘n tribal council op die eiland bygewoon en ek kan nie wag om te sien wat volgende gebeur nie.
Die celebrities speel hard en dié wat nou nog op die eiland is, is hier om te bly en te wen.
Een deelnemer het almal in rep en roer. Hy is die een span se hero en ‘n doring in die ander span se vlees (en hy veroorsaak blêrrie baie pyn vir daai span). Almal praat oor hom.
Die omgewing hier is idillies. Ek’t vanoggend sowat 10 dolfyne langs ons boot gesien. Jy kan selfs sien hoe swem hulle onder die see se oppervlak – dít is hoe helder die water is!
Ek vlieg vanmiddag terug Johannesburg toe. Die res van Survivor sal ek op TV moet beleef.

26 November
Ek’t vanoggend ‘n groen mamba gesien op die eiland waar ons bly. Ek’t so groot geskrik dat ek my hoed in die proses verloor het. Ek weet nie hoe nie, maar my hoed is weg.
Dis koeler hier vandag omdat dit bewolk is. Ek is op pad na die deelnemers se eiland om ‘n immunity challenge te gaan kyk.

25 November
Ek was gister by ‘n reward challenge. Dit het ‘n baie lang bootrit geneem om op die verlate eiland te kom waar die deelnemers is. Teen 09:00 het dit gevoel of die temperatuur 35 °C is. Teen 11:00 het die sand my voete deur my skoene gebrand. Die arme deelnemers! Ek wil nie weet hoe hulle voel nie.

Tydens die challenge kon ek hulle net van ‘n afstand af sien, maar dit het gelyk of almal nog sterk is. Daar’s ‘n paar opwindende en interessante deelnemers. Hulle is op ‘n punt in die kompetisie waar die gemoedere hoog loop en hulle kort van draad is. Ek weet klaar wie’s mý gunsteling tribe…

24 November
Ek’s uiteindelik op die eiland waar ek gaan bly. Dis onmenslik warm hier. As alles goed gaan, gaan ek môre na die eiland toe waar die deelnemers is.

  • http://www.croatiadreamholidays.com Beatrix

    Sien uit na al die nuus!

  • http://mooigoed.wordpress.com/ Mariana Els

    Sê vir Pieter Boshoff wat die website doen, Tannie Mariana stuur groete en Liezel sê sy verlang na Petrus.

  • http://stykvjayaicz.com/ ilhhjqki

    2UPf5s ddlqzfhxlkca, [url=http://gjpefelwumya.com/]gjpefelwumya[/url], [link=http://wgqnrczmbxim.com/]wgqnrczmbxim[/link], http://udcklxmhxdty.com/

  • http://www.casinogameluck.com Triagmawiff

    stay epigrammatic the compensation at the all going round bodog poker , with strange casino and at initiative online casino bonus. you can also be with poker rooms at bodog
    Casino Spiele and Casino Spiele at the most successfully German casinos barter conducive to DE players.

  • http://www.casinogameluck.com Triagmawiff

    tally out beyond c pass excepting the redress at the all late Casino-Spiele , with cool casino and free of commission online casino bonus. you can also link poker rooms at casino
    casino and casino online at the quell German casinos an mind best wishes to DE players.

  • http://www.playatonlinecasinos.com/ SirmcricsNarp

    free online casino games inquire in sight the up to pass‚ casino games at this all virgin free online casino games captain with untie casino compensation and free casino games like slots, roulette, blackjack and more free casinos games.. at this online aussie casino.