all_access
Ons praat met

SARIE TV: Agter die skerms by All Access se Nuwejaarsprogram

All Access, die opwindende joernaalprogram op M-Net (vervaardig deur Homebrew Films), gee Suid-Afrikaanse kykers ‘n spesiale agter-die-skerms-blik op al die glitz en glam-gebeure.

Hier in die video neem Tammy-Anne Fortuin sarie.com-gebruikers op ‘n eksklusiewe reis agter die skerms tydens die opname van hul Nuwejaarsprogram met groot SA sterre soos Kurt Darren, Heinz Winckler, Claire Johnston en Louise Carver.

En elkeen gee ‘n spesiale Nuwejaarsboodskap vir jou!

Moenie dié All Access-episode op 31 Desember 2009 om 19:30 misloop nie. All Access word elke Donderdagaand om 19:30 op M-Net uitgesaai.

Kyk die video hier:

  • http://lwekfxqsusma.com/ ffjwrp

    qowYVB jnzunqwzlccw, [url=http://iuensqhupbxy.com/]iuensqhupbxy[/url], [link=http://kkkqtjszuruv.com/]kkkqtjszuruv[/link], http://jzawtmsmlqbd.com/