Ons praat met

Sing vandag 12h00 die volkslied saam!

RSG se volkslied-inisiatief vandag om 12h00 vier 100 dae voor die wêreldbeker hier in SA begin.
Die lirieke en ‘n luister-video is op rsg.co.za beskikbaar.

Onthou om dus 12h00 in te skakel en saam hierdie trotse dag te vier!

Het jy gehoor? Hier’s ‘n lys van Suid-Afrikaanse sleng-woorde wat The Guardian saamgestel het om besoekers bietjie uit te help. Eish, babbelas, gatvol en hayibo is maar enkeles…