Ons praat met

‘Skrikwekkend mooi’ – Steve oor Natasha

Sy sê sy’s eintlik ’n tomboy, maar óns sê superelegant en sexy. Ook misterieus en baie privaat. SA het haar leer ken as die mooie Sam in Egoli, maar sy het die kollig verruil vir die rol van ma en sakevrou. In hierdie, haar eerste glans-fotosessie in jare, sien ons haar stylvol, sterk, speels. Die Natasha wat nog altyd respek afgedwing het. En sy deel van haar spesiale hartsdinge: haar boeke, haar musiek, haar kinders se kuns en die bloeisels in haar lentetuin . . .

  • Susan

    Sy is STUNNING en ek wens sy en Steve kan hul dinge uitsorteer en weer by mekaar uit kom

  • Natasja

    Ek stem saam, sy is ‘n stunning vrou en hy, ten spyte van sy dwalende ogies en handjies bly ook ‘n helluva man.
    As hulle bymakaar hoort is dit wat ons Hemelse Vader sal laat gebeur!!

  • YALtKp lffzahocdxvh, [url=http://godqmjdcendi.com/]godqmjdcendi[/url], [link=http://ybuznabfcazo.com/]ybuznabfcazo[/link], http://cybgqflahhan.com/

  • Brunhilda – Garsfontein

    Dit is twee mense wat by mekaar hoort, maak nie saak wat in die verlede gebreur het nie, elke mens is veronderstel om dit wat in die verlede is agter ons te sit en vorentoe te kyk en aan te beweeg. Ek glo hulle is lief vir mekaar en hulle kinders is ALLES in albei se lewens, geen een van die publiek ken egter hulle private omstandighede nie en net hulle weet wat die beste vir hulle as gesin sal werk. Ek is egter ‘n aanhanger van Steve en Natasja en sal altyd aan hulle dink is ‘n paartjie.

  • Cora Nortje

    So jammer dat so n mooi paartjie moes skei.