lindt_excellence_sea_salt
Ons praat met

Soutsoet en heerlik

Kan jy nou meer – sjokolade met subtiele seesout in … Dis dalk nét die ding om daardie spesiale een dié Valentynsdag te oortuig jy’s iemand met interessante smaak. En smaak dit nie fantasties nie! Dis heerlike gladde donkersjokolade, dromerig-ryk en met ‘n gesofistikeerde knypie suiwer seesout. Die nuwe Lindt Excellence A Touch of Sea Salt-sjokoladeblok kos sowat R24 by uitsoek-supermarkte.