Ons praat met

Stem vir jou gunsteling Christi Panagio-voorblad

Om die regte voorbladfoto te kry, is nie maklik nie. Dis dalk die mooiste mooiste foto, maar wanneer jy die voorbladprikkels byvoeg, gebeur dit telke male dat die foto eenvoudig nie meer werk nie. Só het ons gekies:

“Christi in vlootblou het ons hart gesteel. Kyk net hoe toor dié kleur met haar oë. Kristalhelder!”

Nou’s dit jou beurt. Watter een sou jy kies as die September-voorbladfoto?

Voorbladfoto vir die September-uitgaweDie amperse voorbladfoto

  • Judith Vermeulen

    Saam met die blou lettertipe en blou agtergrond, lyk dti definitief baie mooi. Die ander foto is ook mooi, maar sou nie so mooi uitstaan nie.

  • Connie Myburgh

    Ek sou die tweede foto kies – lekker sportief en meer "natuurlik". Die vroue op die tydskrif voorblaaie lyk altyd SUPER PERFEK en kan soms vervelig raak. Ek ken Christi nie – sien haar nooit op TV en dis dalk hoekom ek uit ander oogpunt kyk.

  • Hilda

    Wow die vrou is stunning stunning stunning…….sjoe!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! ek is mal oor die foto waar sy die wit topie aan het…….

  • Carla van Straaten

    Sy is oral pragtig!! Goed gedoen en die kleure pas goed by haar haarkleur en vel. Glimlag baie natuurlik en sy lyk soos sy lyk. Baie belangrik.

  • Karen

    Die foto wat julle gekies het vir die voorblad is absoluut beeldskoon.

  • Annarine

    Ek stem vir die 2de foto, dit lyk meer ontspanne en natuurlik. Die 1ste foto is bietjie professioneel, maar ook goed.

  • Natascha

    Pragtige voorblad. Goeie keuse

  • Linda Jansen van Rensburg

    Die voorbladfoto wat julle gekies het is perfek en stunning!!

  • Michelle

    omw al 3 is STUNNING!!!! sys perfek rerag!!! hoop ek kan eendag so mooi sos sy lyk!!!

  • Sonja

    Ek is mal oor doe foto wat Sarie gekies het vir die voorblad!!!
    Sy is stunning !!!

  • Marlene

    Sy is so pragtig. Moeilik om ‘n keuse te maak, maar na die artikel oor hul vakansie sou nr2 my keuse gewees het.

  • riana

    sy lyk beeldskoon en die blou pas perfek by die res van die voorblad in