Ons praat met

Survivor SA, episode 10: Wie’s die rugstekers?

Almal is nog geskok dat Izak met die vorige episode vir Gys gestem het en niemand is seker of hulle hom meer kan vertrou nie.

Tydens die beloningsuitdaging word die deelnemers gedwing om te sê wie hulle dink die rugsteker van die stam is en wie die beste akteur onder hulle is.

Okkert begin voel hy staan alleen.

Die stam sien uiteindelik ProVerb doen absoluut niks nie. Gaan dit teen hom tel met die tribal council?