Ons praat met

Survivor SA, episode 4: Agter die skerms

Hierdie week maak “Rambo” sy verskyning in Survivor SA: Santa Carolina. Die min kos en slaap smokkel behoorlik met die deelnemers se koppe en niemand weet meer wie om te vertrou nie.

Veral een deelnemer neig na paranoia.

Nog iemand moet vir ‘n aand op Exile Island gaan bly en die tribal council neem ‘n verrassende wending.