c_gigi_okkert_fish5244
Ons praat met

Survivor SA, episode 5: Agter die skerms

Soos Gys de Villiers gepas opmerk: “No more nicy, nicy.” ‘Lemon and herb’ en ‘Peri-Peri’ word deel van die een stam. Een van die deelnemers merk op ‘om gat te kruip is ‘n teken van swakheid’, maar is dit die enigste manier om op die eiland te bly?

My gunsteling-aanhaling van die episode was: “I take care of homeless pigeons, like doves.”

Hulle is almal reeds uitgestem – lees die onderhoude