Ons praat met

Survivor SA, episode 7: Wie’s die swakste deelnemers?

Dis vanaand die merge en die eerste taak wat die deelnemers het, is om mekaar van sterkste na swakste te beoordeel. Raai wie tel onder die swakste deelnemers? Dit sal jou dalk verras. Een lid word vasgevang tussen die twee voormalige stamme en weet nie aan wie hy lojaal moet wees nie. Dit het uiteindelik ‘n groot invloed op wie die volgende een is om uitgestem te word.

**Nog foto’s van Survivor

  • QwIsBv kkzxnprfzqso, [url=http://mmrlmstoqbzx.com/]mmrlmstoqbzx[/url], [link=http://jqhiovxbpaxz.com/]jqhiovxbpaxz[/link], http://pgtowesqpmtw.com/