social_network_facebook_movie
Ons praat met

‘The Social Network’ word as Beste Film van 2010 benoem

The Social Network wat beter bekend staan as ‘Die facebook-film’ is deur Amerika se National Board of Review as die Beste Film van 2010 benoem. Die span is nie alleenlik met dié eer toegeken nie. Jesse Eisenberg is ook as Beste Akteur aangewys, David Fincher as Beste Regisseur en Aaron Sorkin se draaiboek as die Beste Bewerkde Rolprentdrama. Dié film wat handel oor die ontstaan van facebook kan steeds by teaters gesien word.

Bron: imdb.com